Geloofsbond Geloofsbond
  • +27 82 747 4847
  • [email protected]
Geloofsbond Geloofsbond
  • Tuis
  • So Glo Ons
    • Geloofsstandpunt
    • Staat van Belydenis
    • Selfverstaan
    • Belydenisskrifte
      • Apostoliese Geloofsbelydenis
      • Geloofsbelydenis van Nicea
      • Geloofsbelydenis van Athanasius
      • Nederlandse Geloofsbelydenis
      • Heidelbergse Kategismus
      • Dortse Leerreëls
  • Publikasies
    • Koersvas
    • Die Skietlood
    • Persverklarings
    • Dokumente
    • Vrae aan predikante
    • Liturgie
      • Diensordes
      • Formuliere
  • Gemeentes
    • Gemeentes
    • Predikante
  • Geesteskos
    • Dagstukkie
    • Oudiopreke
    • Videopreke
  • Omtrent Ons
    • Missie
    • Geskiedenis
    • Tydlyn
    • Sosiale Media
    • Kontak Ons

Omtrent Ons

Omtrent Ons

Omtrent Ons

  • Tuis
  • Omtrent Ons
Omtrent Ons

Die Geloofsbond van Hervormde gemeentes het ten doel om samewerking tussen selfstandige gemeentes te fasiliteer en bevorder. Die GHG erken die outonomiteit van alle gemeentes as selfstandige verskyningsvorme van die "een heilige algemene kerk, gegrond op die leer van die apostels". Die Bond erken dat daar sake is wat nie maklik deur die plaaslike gemeente behoorlik hanteer kan word nie. GHG skep die ruimte vir gemeentes om hulle roeping uit te leef, sonder om as Bond self 'n afsonderlike grootheid te wil word....

Lees Meer...

Tydens ‘n vergadering wat plaasgevind het op 12 November 2011, waartydens 66 gemeentes van die NHKA verteenwoordig was met ‘n totale bywoning van 268 lidmate , is die volgende besluite geneem:

  1. Die steedsHervormers belydenis gespreksgroep is amptelik in die lewe geroep. Kortliks word die steedsHervormers as volg gedefinieer:

Hierby staan ons, dit kan nie anders nie:

Tree ons weg, tree ons uit die ware LIG.

Tree ons terug, versaak ons die WAARHEID.

Tree ons uit, verloor ons die LEWE.

 Op grond van die huidige geloofskrisis in die Kerk besluit ons as gemeentes en lidmate van die NHKA om ons te versamel as ‘n konfessionele groep (belydende gespreksgroep) met die naam “steedsHervormers”. Hiermee wil ons te kenne gee dat;

  • ons steeds onsself sien as Hervormers en as die ware voortsetting van die NHKA,
  • ons nie van die NHKA wil wegskeur nie,
  • ons vereenselwig onsself met die teologiese tradisie van die NHKA.



Lees Meer...

'n Tydlyn van die ontstaansgeskiedenis van die Geloofsbond.

 

Lees Meer...

Volg die Geloofsbond op sosiale media

      Bakkiesblad (Facebook Page): @geloofsbond

       YouTube kanaal: geloofsbond



Lees Meer...



Klik hier vir meer kontakbesonderhede...

   

   

   

© 2025 Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (NPO 151-878) 🛈
Geloofsbond Geloofsbond
  • Tuis
  • So Glo Ons
    • Geloofsstandpunt
    • Staat van Belydenis
    • Selfverstaan
    • Belydenisskrifte
      • Apostoliese Geloofsbelydenis
      • Geloofsbelydenis van Nicea
      • Geloofsbelydenis van Athanasius
      • Nederlandse Geloofsbelydenis
      • Heidelbergse Kategismus
      • Dortse Leerreëls
  • Publikasies
    • Koersvas
    • Die Skietlood
    • Persverklarings
    • Dokumente
    • Vrae aan predikante
    • Liturgie
      • Diensordes
      • Formuliere
  • Gemeentes
    • Gemeentes
    • Predikante
  • Geesteskos
    • Dagstukkie
    • Oudiopreke
    • Videopreke
  • Omtrent Ons
    • Missie
    • Geskiedenis
    • Tydlyn
    • Sosiale Media
    • Kontak Ons
  • +27 82 747 4847
  • [email protected]