Tydlyn

Tydlyn

Tydlyn

1960

Geysersaak en die begin van vrysinnige stem in NHKA.

1960

1960

Tydperk van relatiewe rus in die NHKA.
Artikel 3 van die Nederlandse Geloofsbelysenis telkens in spervuur.

1961-1980

Liberale denke word al meer in Kerk gehoor.
Felle stryd oor Artikel 3 en elke Kommissie se verkiesing word magstryd.

1961-1980

1975-1980

Die voorloper van liberale teologie word hoogleraar en sluit later aan by die Jesus Seminar.

1980

Die vurk in die pad roep 'n toegewyde groep daartoe om getuienis te lewer.
Deur "gesprek" kom daar niks verder van hierdie inisiatief nie.

1980

1995

Fakulteit Teologie se afdelings A & B smelt saam om een ekumeniese fakulteit te vorm.

2000

"Fatherless in Galilee" word gepubliseer en die outeur bly predikant van die Kerk.

2000

2001

Die gevolge van die "vurk in die pad" begin sigbaar word.

2002

Kansels word vervang met verhoog.

2002

2004

Wet en Belydenis word as "oudmodies" gesien.

2004

Komissie van 2004 word uitgestem.

2004

2004-2006

Die nuwe Komissie wat verkies word, begin sekere inisiatiewe neem waaronder sterker ekumeniese bande asook die Colloquim in 2006 waartydens die NHKA se identiteit en relevansie in veranderende tye bevraagteken was.

2007

Dosenteverklaring en klag.

2007

2009

Homoseksuele student word beskerm.

2009

69e AKV - Beskrywingspunt 54/69 aanvaar.

2009

2010

Beswaarskrif
Ons maak beswaar teen die inhoud van besluit 54 van die 69ste AKV.
Ons het dit teen die teologiese inhoud van die besluit, asook die haelgeweerskoot-effek van 'n besluit wat duidelik nie goed oorweeg is nie. Ons teologiese besware hou met die volgende verband:

  • Die besluit bring die bevrydingsteologie in die Kerk in.
  • Daar word 'n vreemde evangelie verkondig wat net die horisontale in ag neem.
  • Daar word 'n vreemde mensbeeld in die besluit verwoord.


Ons het probleme met die effek van die besluit:

  • Die vae verwysing na apartheid hou eerder verband met die politiek.
  • Daar word nie duidelik gestel wat presies dit is wat onevangelies verklaar word nie.

2010

Die nuwe Dekaan van die Fakulteit Teologie lê klem op die ekumeniese aard asook "Afrikanisering" van die Teologiese Fakulteit.

2010

2010

BAKV bevestig nuwe teologie van NHKA.

2011

SteedsHervormers staan vas...

2011

12 November 2011

Tydens 'n vergadering wat plaasgevind het op 12 November 2011, waartydens 66 gemeentes van die NHKA verteenwoordig was met 'n totale bywoning van 268 lidmate is Staat van Belydenis opgestel.

02 Mei 2012

Onafhanklikwording van Grootvlei.

02 Mei 2012

17 Mei 2012

Onafhanklikwording van Theresapark.

13 June 2012

Onafhanklikwording van Pretoria Tuine.

13 June 2012

28 October 2012

Onafhanklikwording van Meyerspark.

22 July 2012

Onafhanklikwording van Schweizer-Reneke.

22 July 2012

05 September 2012

Onafhanklikwording van Messina.

23 September 2012

Onafhanklikwording van Vaalwater.

23 September 2012

21 October 2012

Onafhanklikwording van Pietersburg.

28 October 2012

Onafhanklikwording van Premiermyn.

28 October 2012

28 October 2012

Onafhanklikwording van Stilfontein.

04 November 2012

Onafhanklikwording van Koster.

04 November 2012

18 November 2012

Onafhanklikwording van Bloemhof.

09 December 2012

Onafhanklikwording van Dendron / Vivo.

09 December 2012

2013

Onafhanklikwording van Alldays.

24 November 2013

Stigting van Onafhanklike Hervormde Gemeente Bloemfontein.

24 November 2013

24 February 2013

Onafhanklikwording van Potchefstroom, Die Wilge.

22 April 2013

Onafhanklikwording van Noordelike Pietersburg.

22 April 2013

04 August 2013

Onafhanklikwording van Stella.

01 September 2013

Onafhanklikwording van Goede Hoop.

01 September 2013

09 October 2013

Onafhanklikwording van Vryburg.

18 October 2013

Onafhanklikwording van Zoutpansberg (Louis Trichardt).

18 October 2013

10 October 2013

Onafhanklikwording van Roedtan.

27 October 2013

Onafhanklikwording van Vrede.

27 October 2013

24 November 2013

Onafhanklikwording van Makwassie.

30 December 2013

Onafhanklikwording van Krugersdorp, Wes-Rand.

30 December 2013

11 June 2013

Stigting van die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes (2013 Tuine Bondsvergadering).

11 Januarie 2014

Onafhanklikwording van Heilbron.

11 Januarie 2014

29 Januarie 2014

Onafhanklikwording van Oostelike Pietersburg.

09 Februarie 2014

Onafhanklikwording van Rustenburg, Rhenosterfontein.

09 Februarie 2014

09 Februarie 2014

Onafhanklikwording van Rustenburg.

10 Junie 2014

2014 Bondsvergadering te Theresapark.

10 Junie 2014

29 Maart 2015

Onafhanklikwording van Ottosdal.

18 Januarie 2015

Stigting van Hervormde Gemeente Suikerbosrand.

18 Januarie 2015

08 September 2015

2015 Bondsvergadering te Meyerspark.

06 September 2016

2016 Bondsvergadering te Grootvlei.

06 September 2016

05 September 2017

2017 Bondsvergadering te Schweizer-Renecke.

04 September 2018

2018 Bondsvergadering te Pietersburg.

04 September 2018

10 September 2019

2019 Bondsvergadering te Premiermyn.

2020

2020 Virtuele Bondsvergadering.

2020

12 September 2021

2021 Bondsvergadering te Stilfontein.

09 Maart 2022

Hofuitspraak in GHG se guns.

09 Maart 2022

09 September 2022

2022 Verkorte Bondsvergadering te Meyerspark.

10 September 2023

2023 Bondsvergadering te Koster.

10 September 2023